Genealogy Pages
 Blignaut Family

Notes


Matches 201 to 250 of 8,336

      «Prev 1 2 3 4 5 6 7 8 9 ... 167» Next»

 #   Notes   Linked to 
201 Besit Idasvallei, Vredenburg en Vlottenberg. Cloete, Johannes (Jan) (I17055)
 
202 Bestekopnemer van beroep. du Plessis, Pierre André (I997)
 
203 Bestuur van 'n Poskantoor, Johannesburg toe hy sterf. Die testament is opgestel te "Matlawanes Puten", distrik Bloemhof op 25 Februarie 1882. Blignaut, Petrus Gerhardus (I1394)
 
204 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Henn, Leonardo Francois (Nardo) (I11549)
 
205 Bestuurder van slaghuis in Krugersdorp. Blignaut, Hendrik Matthys (Henk) (I30589)
 
206 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Moorrees, Hendrik Jacobus (I4652)
 
207 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Blignaut, Simon Johannes (I9563)
 
208 Beter bekend as die Kwaai of de Kwade Martha vandie befaamde Zwarte Omgang van 1812 tot 1813 Ferreira, Martha Johanna (I880)
 
209 Blignaut, Pieter Jeremias (*Paarl, 26.6.1841 - +Bloemfontein, 1.11.1909); Goewermentsektretaris van die Oranje-Vrystaat, was die seun van Johannes Jeremias Cornelius Blignaut en sy vrou, Johanna Emerentia de Villiers, B. is vernoem na sy grootvader, Pieter Jeremias (ged. 6.8.1769), burger van Stellenborch, wat
op 25.10.1801 met Maria Dorothea de Villiers getroud is.
B. ontvang ondenwys aan die staatskool in Paarl en studeer daarna aan die Paarlse Gimnasium. Hierna sluit by hom by die staatsdiens in Kaapstad aan en slaag in 1861 in die eksamen vir die Kaapse Staatsdienssertifikaat. Die volgende jaar verhuis hy na die Oranje-Vrystaat, waar by op 17.9.1862 as landdrosklerk en vrederegter op Philippolis deur president M. W. Pretorius aangestel word. Toe president J. H. Brand die offisiere in beheer van die verskillnde vrywilligerkorpse in Junie 1864 na Bloemfontein ontbied om regulasies vir dir korpse op te stel, word B. en J. G. Fraser as verteenwoordigers van Philippolis afgevaardig. Dit is moeilike jare vir die voortbestaan van die republiek en staatsamptenare moet pen en geweer ewe goed kan hanteer.
Op 12.1.1865 word B. as landdrosklerk na Fauresmith verplaas waar by van 25.10.1866 as landdros optree. Vier jaar later (28.9.1870) word hy in dieselfde amp op Kroonstad aangestel en bly aldaar tot die groot onderskeiding hom in 1879 te beurt val om F. K. Höhne as Goewermentsekretaris van die O.V.S. in Bloemfontein op te volg. Hy beklee die betrekking, wat in rangorde tweede na die van Staatspresident kom, die volgende een-en-twintig jaar. Sy lewensuitkyk, gematigde houding en rustige temperament, gepaard met 'n bykans fanatieke toewyding aan sy taak, maak hom 'n waardige bekleër van die amp. Sy ondernemingsgees, gesonde oordeel en merkwaardige geheue is eienskappe wat vir die jong staat van groot waarde is. Deur sy optrede verwerf hy die hoë agting en vertroue van president Brand en sy ppvolgers, F. W. Reitz* en M. T. Steyn,* en van feitlik die hele bevolking.
Vanaf 1880 toe Brand tot kommisielid benoem word om as bemiddelaar tussen Engeland en Transvaal op te tree, word B. by verskeie geleenthede feitlik eenparig deur die Volksraad tot Waarnemende Staatspresident benoem. Dieselfde gebeur teen die einde van 1895, toe Reitz, om gesondheidsredes moet bedank. Hy geniet ook die hoë agting van die staatsamptenare wat onder hom dien en ontvang in Oktober 1892, in die dertigste jaar van sy diens, 'n huldeblyk van hulle vir die 'bekwaamheid en kunde' waarmee by sy pligte nakom en vir die voorbeeld van 'onvermoeide dienstijver en getrouwe plichtsvervulling' wat by stel.
Met die uitbreek van die Tweede Anglo-Boere-oorlog in Oktober 1899 bly by in diens van die republikeinse regering en toe Bloemfontein in Maart 1900 deur die oprukkende Britte bedreig word, sorg by daarvoor dat die staatsargiewe vir veilige bewaring na Kroonstad verplaas word. In Junie bevind by hom nog steeds by die regering op Bethlehem, maar daarna is dit onmoontlik om te bepaal wat sy verdere onmiddellike optrede alles behels bet. Dit is egter bekend dat by ernstig siek geword het
en 'n permanente pas in Januarie 1901 aan hom uitgereik is om met 'n perdewa na sy plaas, Secretarispan naby Bloemfontein te vertrek. Eers op 6.6.1902 onderteken by die eed van getrouheid aan die Britse regering. Hierna vereenselwig by hom met die Britse bewind en word na die vrede van Vereeniging (31.5.1902) lid van die Sentrale Repatriasiekomitee van die Oranjerivierkolonie (O.R.K.), wat duisende ontwrigtes moet hervestig en toesig moet hou oor besteding van die O.R.K. se aandeel in die
hervestigingsfonds. B. tree ook by die kroon-kolonie-bewind in die bresse vir die armblankes en dit is hoofsaaklik op sy aanbeveling dat op verskeie plekke in die Vrystaat werkgeleentheid vir hierdie mense verskaf word.
In 1903 word B. tot offisiële lid in die Wetgewende Raad benoem: by neem egter nie veel deel aan die besprekings nie, daar hy wel 'n voortreflike amptenaar maar geensins politikus is nie. Dieselfde jaar word by na die Suid-Afrikaanse Tolkonferensie afgevaardig en word lid van die sentrale komitee tydens die konferensie van landdroste in Bloemfontein. Na die toekenning van verantwoordelike bestuur (1907) word by lid van die Wetgewende Vergadering.
Kort voor sy dood gaan B. se gesondheid vinnig agteruit. Enkele dae voor sy heengaan woon by nog 'n sitting van die Wetgewende Vergadering by. Hy doen bloedvergiftiging op en ofskoon die operasie wat hy ondergaan, geslaagd is, sterf by 'n dag later aan sy huis in St. Andrewstraat. By sy graf word 'n spesiale diens waargeneem deur die Vrymesselaars van die Rising Star-losie, waarvan hy lid was, B.- was twee keer getroud. Sy eerste vrou was Caroline Erskine (1850 - 11.2.1883), Na haar dood trou hy met mej. C. J. Steyn, oudste suster van president Steyn. Onder haar leiding kom 'n dameskomitee tydens die Anglo-Boere-oorlog tot stand om Boerekrygsgevangenes van kleding te voorsien. Later word die komitee uitgebrei om ook na die vroue en kinders in die konsentrasiekampe om te sien. Uit sy twee huwelike is sewe kinders gebore. 
Blignaut, Pieter Jeremias Goewermentsekretaris van die Oranje Vrystaat (I1583)
 
210 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Cilliers, Abraham Albertus (Awie) (I395)
 
211 Boekhouer HOIK en landdros. Roos, Francois (I7214)
 
212 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Roodt, Piet - Pieter Johannes (I948)
 
213 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. van Zyl, Manie - Hermanus Jurgens (I10840)
 
214 Boer agter Hexrivier. Joubert, Gideon David (I8543)
 
215 Boer Agter-Paarl. Op sy vrou se sterfkennis word sy name as Jacobus Johannes aangedui. de Villiers, Jacob Johannes (I3796)
 
216 Boer Babylons Toren, Drakenstein en die plaas Vredenburg, Stellenbosch. van der Byl, Pieter (I4126)
 
217 Boer Concordia en Harmonie,Montagu. Hugo, Daniël (I714)
 
218 boer De Kleine Vallei, gelegen over de Olifantsrivier dist. Tulbagh>306p220 van Heerden, Schalk Willem (I28741)
 
219 Boer De Leeuwenhoek, 24 Rivieren, Drakebstein en vanaf 1744 op die plaas Vredenburg, Stellenbosh. van der Byl, Gerrit (I4124)
 
220 Boer Drakenstein. Roux, Jan (I7247)
 
221 Boer en Burger van Swellendam. Haarhof, Frans (I1116)
 
222 Boer en spekulant. du Toit, Christoffel Everhardus Johannes (a1b4c10d1e1f3g3h3) (I4637)
 
223 Boer in distrik Lindley, Vrystaat. Op sy moeder se sterkennis word sy name aangedui as Petrus Paulus. Herman, Petrus Paulus Johannes (I516)
 
224 Boer in Drakenstein, later beesboer in Het Land van Waveren, huidige Tulbagh. Viljoen, Johannes (I779)
 
225 Boer in Drakenstein. Blom, Pieter Barend (I1976)
 
226 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Rabie, David Alfred (I24411)
 
227 Boer in Wagenmakersvallei. du Toit, Andries (I4570)
 
228 Boer Matjeskuil, de Villiers, Abraham Benjamin (a3b12c1d11) (I3850)
 
229 Boer Meerrust en Dwars-in-de-Weg, nou bekend as Champagne, Stellenbosch. Hy besit ook die plase Eenzaaheid en Buitenmolen, Groot Drakenstein. On 1762 koop hy en sy pa die plaas Wildevygeboomsrivier, Overberg. de Villiers, Jacob (I3860)
 
230 boer Meerrust, koop Bellingham 1795 de Villiers, Jacob (I29285)
 
231 Boer op "La Brie". Mare(Maree), Ignatius (I7118)
 
232 Boer op "La Cotte". Maree, Johannes (I7110)
 
233 Boer op Agter Hexrivier in die Worcester distrik. Viljoen, Johannes Stephanus (I24390)
 
234 Boer op Bekerfontein Hy en sy vrou, Anna, was baie sportief en het graag rolbal gespeel. Ferreira, Barnie - Hendrik Urbanus (I933)
 
235 Boer op Bokkop, Pk Vaalkop, Marico. Swanepoel, Johannes Willem Petrus (I10922)
 
236 Boer op Buffelskraal in die De Doorns distrik. Rabie, Johannes Christiaan (I24384)
 
237 Boer op Buffelskraal, in die De Doorns distrik. Rabie, Schalk Willem (I24402)
 
238 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Rabie, Johannes Christiaan (I24458)
 
239 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. Rabie, Hendrik Pienaar (I24424)
 
240 Boer op Calais, Arlington. Ferreira, John Albertus (Johnny) (I932)
 
241 Boer op De Goede Ontmoeting. Louw, Adriaan (I2175)
 
242 Boer op de Helderenberg, Moddergat Stellenbosch. de Villiers, David Jacobus (a3b12c5d6) (I3950)
 
243 Boer op die plaas De Doorne Rivier, geleë aan die Brakfontein in die Land van Waveren. Gouws, Pieter (I2969)
 
244 Boer op die plaas De Zoete Inval in die Paarl vanaf 16 Julie 1790 tot 18 Desember 1812. de Vos, Pieter (I2628)
 
245 Boer op die plaas Holfontein, distrik Lindley. Herman, Jan Daniel (I5087)
 
246 Boer op die plaas Houtkop, Bethlehem. Naudé, Abraham Paulus (I16579)
 
247 Boer op die plaas Nieuwendorp, Groot Drakenstein. de Villiers, Abraham Barend (I2636)
 
248 At least one living or private individual is linked to this note - Details withheld. de Villiers, Francois Joubert (a3b12c1d11e1f6g11h5) (I3772)
 
249 Boer op die plaas Parys, Paarl. Joubert, François Johannes (I3765)
 
250 Boer op die plaas Platfontein en later op die naburige Vaaldraai in die distrik Steytlerville. Hy koop laasgenoemde plaas van 2800 morg op 23 Julie 1881 en word sodoende die eerste geregistreerde eienaar daarvan. Ten tye van sy dood in 1898 het hy genoeg grond in die Willowmore en Steytlerville distrikte om 'n plaas aan elkeen van sy ses oorlewende kinders na te laat. Knoesen, Thomas Johannes (I7845)
 

      «Prev 1 2 3 4 5 6 7 8 9 ... 167» Next»