Blignaut Family Genealogy

Petrus Johannes Blignaut[1, 2, 3, 4, 5]

Male Abt 1880 - 1958  (~ 77 years)


Personal Information    |    Notes    |    Sources    |    All    |    PDF

  • Name Petrus Johannes Blignaut 
    Born Abt Oct 1880  Kaalplaats, distrik Vereeniging Find all individuals with events at this location 
    Gender Male 
    _UID 4EC8FFA2E51AB541B53A6CE4FEA373EBEAE5 
    Died 7 Jun 1958  Hospitaal Vereeniging Find all individuals with events at this location 
    Person ID I11112  Blignaut Family
    Last Modified 2 Jul 2005 

    Father Stefanus Johannes Blignaut, (Fanie),   b. 17 May 1849,   d. 20 Jul 1934, Verpleeginrigting, Vereeniging Find all individuals with events at this location  (Age 85 years) 
    Mother Susanna Maria Laubscher,   b. Abt Aug 1845, Kroonstad Find all individuals with events at this location,   d. 25 Feb 1922, Eie huis, Kaalplaats 106, Potchefstroom Find all individuals with events at this location  (Age ~ 76 years) 
    _UID FEE9C34805169042A3CC118071C7E53C38AA 
    Family ID F840  Group Sheet  |  Family Chart

    Family 1 Isabella Elizabeth Magdalena van der Westhuizen,   b. 26 Oct 1883, Boschhoek, distrik Heidelberg Find all individuals with events at this location,   d. 5 Mar 1975, Krugersdorp Find all individuals with events at this location  (Age 91 years) 
    Married 30 Dec 1902  Ds M L Fick, Potchefstroom Find all individuals with events at this location 
    Divorced Yes, date unknown 
    _UID 28E59FB456A26545A5749E3282BDB0936D52 
    Notes 
    • Die egpaar is onderskeidelik van Kaalplaats, Potchefstroom en Boschhoek, Heidelberg, toe hulle in die huwelik tree.
    Children 
     1. Juliana Catharina Blignaut
     2. Susanna Maria Blignaut,   b. 12 Jan 1905
     3. Stefanus Johannes Blignaut, (Fanie)
     4. Isabella Elizabeth Blignaut
     5. Albert Blignaut,   b. 7 Jan 1911, Vereeniging Find all individuals with events at this location,   d. 18 Oct 1987, Johannesburg Find all individuals with events at this location  (Age 76 years)
     6. Martha Susanna Blignaut
     7. Petrus Johannes Blignaut, (Piet)
    Last Modified 21 Jul 2017 
    Family ID F4622  Group Sheet  |  Family Chart

    Family 2 Martha Magritha van der Merwe 
    Divorced Yes, date unknown 
    _UID D9C8E5908345CB40A8153038153F2BAC3985 
    Last Modified 21 Jul 2017 
    Family ID F4623  Group Sheet  |  Family Chart

    Family 3 Maria Magritha Verwey 
    Divorced Yes, date unknown 
    _UID D59EBA5EFB18E54AA36620DE5CD6458BD6DB 
    Children 
     1. Pieter Verwey Blignaut
     2. Daniel Johannes Blignaut
    Last Modified 21 Jul 2017 
    Family ID F4624  Group Sheet  |  Family Chart

  • Notes 
    • Hy is 'n boer van Hartzenbergfontein, distrik Vereeniging, toe hy sterf. Hy skei van sy eerste vrou en minder as 9 maande later skei hy van sy tweede vrou. In sy testament, opgestel op 10 Februarie 1953, te Johannesburg, dui hy baie duidelik aan dat net vier van sy kinders, Susanna Maria, Stefanus Johannes, Albert en Petrus Johannes, almal uit sy eerste huwelik, mag erf. Hy bepaal ook dat indien een van die kinders voor hom te sterwe kom, daardie kind se deel eweredig verdeel moet word tussen die oorblywende erfgename. Geen een van sy ander vyf kinders mag erf nie. Hy bepaal ook dat, voordat sy plaas Hartzenbergfontein, getransporteer word, die begrafplaas op die plaas opgemeet en geregistreer moet word, en dat die naasbestaandes van sy kleinkind wat daar begrawe is, behoorlike reg van toegang daartoe het.
      Sy likwidasierekening dui die volgende aan:
      Hoewes 40, 42, 93 en 97 geleë op gedeelte 29 (gemerk Lot nommer 'L'), genaamd Blignautsrus Landbouhoewes, van die plaas Hartzenbergfontein, distrik Vereeniging - verkoop aan J E van Zyl.
      Resterende gedeelte van gedeele (gemerk Lot nommer 'L'), van die plaas Hartzenbergfontein Nommer 38, distrik Vereeniging.
      Gedeelte 'C' van die plaas Hetrzenbergfontein, nommer 38, distrik Vereeniging - verkoop aan J W Prince.
      Hoewes 8 en 9, geleë aan Blignautstraat, op gedeelte 29 (gemerk Lot nommer 'L') genaamd Blignautsrus Landbouhoewes, van die plaas Hartzenbergfontein, distrik Vereeniging - verkoop aan L D van Pletzen.
      Hoewes 89 en 91 geleë aan de Wetstraat, op gedeelte 29 (gemerk Lot nommer 'L') genaamd Blignautsrus Landbouhoewes van die plaas Hartzenbergfontein, distrik Vereeniging - verkoop aan J A G Strachan.
      ~Volgens getuienis ingedien gedurende sy skeisaak met sy eerste vrou, was hy 'n baie wreedaardige man. Hy het op verskeie geleenthede sy vrou mishandel.

  • Sources 
    1. [S16] Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, Navorser: Tobi Swart, MHG 48604.
      Moeder se sterfkennis

    2. [S16] Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, Navorser: Tobi Swart, MHG 86127.
      Vader se sterfkennis

    3. [S16] Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, Navorser: Tobi Swart, MHG 3624/58.

    4. [S16] Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, Navorser: Tobi Swart, 3371/75.
      Vrou

    5. [S16] Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, Navorser: Tobi Swart, 15729/1987.
      Seun Albert