Die egpaar woon tot ongeveer 1826 in die Swellendam distrik. Later woon hulle op die plaas Balkfontein, wyk Brakrivier, Somerset-Oos. Hulle laat vanaf 1829 kinders doop te Colesberg. Hulle vertrek in ongeveer 1839 na die Transoranje in die omgewing van Winburg/Potchefstroon.