Sy is van Boshoffstraat 34, Reddersburg in 1972. Sy is van Reddersburg Tehuis, toe sy sterf.Haar ouers en nooiensvan word nie op haar sterfkennis genoem nie. Haar boedel word in gelyke dele gedeel aan Maria Susanna Cloete, geb. Coetzee * 2 Mei 1931 x Louis Jacobus Cloete en Susanna Johanna Aletta Pienaar, geb. van Wyk * 29 April 1939 (geen gade). Die verwantskap van die twee persone word nie genoem nie. Haar gade word ook nie op haar sterfkennis genoem nie.