Genealogy Pages
 Blignaut Family

Margaretha Cornelia Joubert[1, 2, 3, 4]

Female Abt 1787 - Aft 1835  (~ 48 years)


Personal Information    |    Notes    |    Sources    |    All    |    PDF

  • Name Margaretha Cornelia Joubert 
    Born Abt 1787 
    Christened 4 Mar 1787 
    Gender Female 
    _UID 92B9901354EED41198970000E87852C6BC2C 
    Died Aft Jul 1835 
    Person ID I1178  Blignaut Family
    Last Modified 16 May 2003 

    Father Daniel Francois Joubert,   b. 19 Sep 1762, Stellenbosch Find all individuals with events at this location,   d. 11 Jun 1832, Swellendam Find all individuals with events at this location  (Age 69 years) 
    Mother Maria Magdalena Marais,   c. 16 Oct 1763 
    Married 19 Sep 1784 
    _UID 7A0B031E920F7243AC3B17B54531C1D1B74B 
    Family ID F695  Group Sheet  |  Family Chart

    Family Jan Blignaut,   b. Abt Dec 1778, Kaapkolonie Find all individuals with events at this location,   d. 12 Mar 1843, Elandsfonterin, distrik Swellendam Find all individuals with events at this location  (Age ~ 64 years) 
    Married 23 Jan 1803  Kaapstad Find all individuals with events at this location 
    _UID B7B3901354EED41198970000E87852C6DB22 
    Notes 
    • Volgens JP Willemse van Oudtshoorn het Jan en Margaretha 15 kinders gehad. Beide ouers se moeders het die name Maria Magdalena gehad. Beide is vernoem. Een van die dogters is vroeg oorlede en is weer vernoem. Daar was dus drie dogters uit hierdie huwelik wat die name Maria Magdalena gehad het volgens hom.
      Beide die sterfkennisse van Jan en Margaretha dui net kinders tot en met Jacobus Philippus Benjamin aan en geen kinders verder nie. In Margaretha se testament word die kinders, en gades by die dogters, netjies gelys. Daar is dus geen bewyse dat daar nog kinders na Jacobus was nie. In Margaretha se testament wat sy na haar man se dood opgestel het, het die skrywer deurgaans haar oorlede man se van as Blignault geskryf. Op Jan se sterfkennis en op die van sy kinders word die van egter sonder die tweede "l" geskryf.
    Children 
     1. Jan Blignaut,   c. 3 Feb 1805
     2. Daniel Francois Blignaut,   c. 23 Jun 1806
     3. Pieter Blignaut,   c. 20 Nov 1808
     4. Maria Magdalena Blignaut,   c. 19 Dec 1810,   d. INFANT
     5. Margaretha Cornelia Christina Blignaut,   c. 10 Sep 1813
     6. Aletta Johanna Blignaut,   b. 25 Jun 1815,   d. 25 May 1881, Waterkloof, distrik Zeerust Find all individuals with events at this location  (Age 65 years)
     7. Maria Magdalena Blignaut,   c. 25 Jan 1818
     8. Martha Elizabeth Blignaut,   b. 6 Apr 1822
     9. Rachel Margaretha Blignault,   b. 1 Feb 1824, Swellendam Find all individuals with events at this location,   d. 10 Aug 1899, Hazenjagt, distrik Oudtshoorn Find all individuals with events at this location  (Age 75 years)
     10. Jacobus Philippus Benjamin Blignaut,   b. 23 Sep 1825,   d. 4 Feb 1875, Rhenosterfontein, Marico Distrik Find all individuals with events at this location  (Age 49 years)
    Last Modified 21 Jul 2017 
    Family ID F692  Group Sheet  |  Family Chart

  • Notes 
    • Sy word nie genoem op haar man se sterfkennis nie. Sy was reeds oorlede toe haar man sterf. Daar kan geen sterfkennis vir haar opgespoor word nie. Op haar dogter Rachel se sterfkennis word die moeder aangedui as onbekend.

  • Sources 
    1. [S48] Marie Rabie se Navorsing, 7/1/172 7 en 8.

    2. [S29] SAG - Suid Afrikaanse Genealogieƫ, 1 301d.

    3. [S9] ~PEGIS Databasis, 29615.

    4. [S16] Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoƫr Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, Navorser: Tobi Swart, MHG O1198.
      Seun Jacobus se sterfkennis