|
|
Genealogy Pages
Blignaut Family
|
|
|
1903 -
-
Name |
George Frederik Papenfuss |
Birth |
4 Nov 1903 |
Gender |
Male |
_UID |
29F4AB7076ACCF419AC438BB05B9C59AD8B7 |
Person ID |
I12161 |
Blignaut Family |
Last Modified |
12 Jun 2002 |
-
Notes |
- Hy studeer na skool aan die North Carolina State College in die VSA. Hy behaal in 1929 sy B.Sc-graad in Botanie. Vandaar is hy na die John Hopkins Universiteit in Baltimore waar hy 'n doktorsgraad in Botanie verwerf in 1933. Hy studeer later in Lund, Swede en spesialiseer in seeplante. Hy word assistent-professor in Botanie aan die universiteit van Hawaii vanaf 1940 tot 1942. Vanaf 1944 tot 1948 beklee hy 'n ssortgelyke pos aan die universiteit van Kalifornië, VSA in Berkeley. Vanaf 1953 tot 1971 is hy professor in Botanie aan dieselfde universiteit. Drie nuwe genera van seeplante word na hom vernoem. Hy is ook die outeur van verskeie wetensakplike publikasies.
|
-
|
|
|
|