Genealogy Pages
 Blignaut Family

Gerhardus Daniel Blignaut, (Gert)[1, 2, 3, 4]

Male 1961 - 1983  (21 years)


Personal Information    |    Notes    |    Sources    |    All    |    PDF

  • Name Gerhardus Daniel Blignaut 
    Suffix (Gert) 
    Born 10 Sep 1961  Pretoria Find all individuals with events at this location 
    Gender Male 
    _UID AD4AE02CB5729449A6A035C1FFA6FC01E5D7 
    Died 4 May 1983  SWA Operasionele Gebied Find all individuals with events at this location 
    Person ID I16538  Blignaut Family
    Last Modified 4 Sep 2006 

    Father Tjaart Johannes Cornelius Blignaut,   b. 26 Feb 1931, Johannesburg Find all individuals with events at this location,   d. 9 Aug 1975, Pretoria Find all individuals with events at this location  (Age 44 years) 
    Mother Johanna Adriana van Loggerenberg 
    Family ID F4804  Group Sheet  |  Family Chart

  • Notes 
    • Hy sterf in die Suid-Wes Afrika Operasionele Gebied (Namibië) terwyl hy toegedeel is aan "65 A 1", Grahamstad. Hy was waarskynlik besig met verpligte militêre diens. Voor diensplig is hy van Sarellaan 678, Mountainview, Pretoria en was in diens van die Munisipaliteit van Pretoria. Sy moeder voltooi sy sterfkennis. Sy vader word nie op sy sterfkennis genoem nie en slegs die voorletters van sy broers en susters word op die sterfkennis vermeld.
      ~ID: 6109105061009

  • Sources 
    1. [S16] Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, Navorser: Tobi Swart, MHG 5769/72.
      Vader se moeder se sterfkennis

    2. [S16] Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, Navorser: Tobi Swart, MHG 8590/75.
      Vader

    3. [S16] Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, Navorser: Tobi Swart, MHG 12097/79.
      Vader se vader

    4. [S16] Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, Navorser: Tobi Swart, M/P 6473/1983.