Blignaut Family Genealogy
Schalk van der Merwe[1]

-
Name Schalk van der Merwe Born 14 Jul 1673 Christened 13 Aug 1673 Kaapstad Gender Male _UID CBBF901354EED41198970000E87852C6FB16 Died 1740 Person ID I2132 Blignaut Family Last Modified 4 Sep 2003
Father Willem Schalksz van der Merwe, van Nederland, b. 1643, oud-Beyerland, Nederland , d. 12 Jul 1716 (Age 73 years)
Mother Elsie (Elsje) Jacoba Cloete, b. 1649, Europa Married 9 Sep 1668 _UID 41B6901354EED41198970000E87852C668EF Family ID F1331 Group Sheet | Family Chart
Family Anna Prevot, (Provo), b. 23 Jan 1680, Marcq by Calais , d. 1745 (Age 64 years)
Married 1696 _UID 3DB6901354EED41198970000E87852C664AF Children 1. Elsie van der Merwe, b. 17 Aug 1697, Drakenstein 2. Carel van der Merwe, b. 16 Nov 1698 3. Jacobus van der Merwe, b. 12 Feb 1699, d. 31 Oct 1769, Tulbagh, Kaap (Age 70 years)
4. Willem van der Merwe, b. 4 Oct 1701, d. 3 Jul 1776, Tulbagh (Age 74 years)
5. Maria van der Merwe, b. 15 Apr 1703, Drakenstein, Kaap , d. Bef 1727 (Age < 23 years)
6. Anna van der Merwe, b. 21 May 1704 7. Sophia van der Merwe, b. 27 Mar 1706, d. Bef 1727 (Age < 20 years) 8. David van der Merwe, b. 20 Aug 1707, d. 1 Apr 1784, Tulbagh (Age 76 years)
9. Pieter van der Merwe, b. 1 Jun 1709 10. Izaak van der Merwe, b. 14 Apr 1711, d. 1 Jun 1777, Modderfontein (Age 66 years)
11. Martha van der Merwe, b. 29 Mar 1713, d. 1784 (Age 70 years) 12. Hendrik van der Merwe, b. 5 Oct 1714, d. 17 Sep 1762 (Age 47 years) 13. Gerrit van der Merwe, b. 22 Oct 1716, De Hoop , d. 9 Feb 1770, Tulbagh
(Age 53 years)
14. Roelof van der Merwe, b. 26 Jun 1718, d. 1777 (Age 58 years) 15. Petronella van der Merwe, b. 21 Apr 1720, d. Bef 1749 (Age < 28 years) 16. Carel van der Merwe, b. 8 Aug 1725, d. 1763 (Age 37 years) Last Modified 21 Jul 2017 Family ID F1327 Group Sheet | Family Chart
-
Notes - Op 8 September 1692 is die erfbrief - slegs een dag na dit aan sy pa uitgereik is - vir De Hoop in Klein Drakenstein opgestel ten gunste van Schalk met die Goewerneur Simon van der Stel se persoonlike naamtekening onder die dokument. Hier is geen sprake van 'n vroëere toesegging nie; die gebied aan die oostekant van die Bergrivier word trouens op hierdie datum eers amptelik oopgestel. De Hoop het presies dieselfde mate en oppervlakte as Kunnenberg en is geleë in die onbewerkte strook tussen die Bergrivier en die Drakensberge en daar was geen bure in die omgewing nie. Die familie het vir 105 jaar hier gewoon; In 1715 terwyl hy op kommando teen die Boesmans was, kry Schalk teëspoed op De Hoop. Die plaas is sodanig verspoel dat hy dit moes ontruim. Daarom koop hy in 1716 Wittenberg in Noorder-Paarl van Christiaan Matzdorf (Maasdorp). Die oorspronklike oppervlakte van Wittenberg was 40 morg 560 vk roede, maar Schalk ontvang in 1717 'n bykomende 30 morg 240 vk roede sodat die vergrote Wittenberg nou 'n oppervlakte van 71 morg 200vk roede beslaan. Toe sy eggenote Anna Provost in 1740 oorlede is was hulle nog op Wittenberg woonagtig. Na sy dood word dit die eiendom van sy oudste kleinseun Willem gebore 1721. Dit is hier waar drie olifante op 'n sekere dag teen die buitegeboutjie kom skuur het en Anna, met die destydse ou logge geweer na hulle geskiet het, omdat hulle dalk haar woning kon kom omstoot; in Schalk en Anna se testament word die plase De Hoop en Wittenberg aan die 15de kind Roelof toegesê vir 'n vasgestelde prys, waarby 2 slawe en 'n ossewa met 10 osse ingesluit is. Die plaas Zachte Vallei is aan Gerrit bemaak, asook 'n slaaf en een ossewa met 10 osse. Aan Carel is kontant bemaak en 'n sekere slaaf Samson. Aan Pietronella een ``slaave meysje genaamt Eva''.
-
Sources - [S9] ~PEGIS Databasis, 930.
- [S9] ~PEGIS Databasis, 930.