Genealogy Pages
 Blignaut Family

Jacob Cloete, Kloete, Kloote of Klooten van Duitsland[1]

Male 1623 - 1693  (70 years)


Personal Information    |    Notes    |    Sources    |    All    |    PDF

  • Name Jacob Cloete 
    Suffix Kloete, Kloote of Klooten van Duitsland 
    Born 1623  Cologne, Kempen, Duitsland Find all individuals with events at this location 
    Gender Male 
    _UID 22C0901354EED41198970000E87852C65395 
    Died 23 May 1693 
    Person ID I2219  Blignaut Family
    Last Modified 9 Aug 2003 

    Family Fytjie of Sophia Raderootjes, van Duitsland,   b. Bef 1634,   d. 28 May 1665  (Age > 31 years) 
    Married 1645 
    _UID 7FB6901354EED41198970000E87852C6A6CF 
    Children 
     1. Elsie (Elsje) Jacoba Cloete,   b. 1649, Europa Find all individuals with events at this location
     2. Gerrit Cloete,   b. 1651, Europa Find all individuals with events at this location
     3. Catharina Cloete,   c. 4 Apr 1660
     4. Coenraad Cloete,   c. 23 Apr 1663
    Last Modified 21 Jul 2017 
    Family ID F1336  Group Sheet  |  Family Chart

  • Notes 
    • Hy kom in ongeveer 1652 saam met Jan van Riebeeck vanuit Keulen in die Kaap aan. Hy word burger op 10 Augustus 1657. Op 10 Oktober 1657 kry hy 'n plaas aan die Liesbeeckrivier in die kolonie wat as Groeneveldt bekend gestaan het. Die Marist Bothers College in Rondebosch staan in 2003 op dieselfde plek. Hy het dit Ekelenburg of Ecklenburg genoem. In 1660 het hy Burgerraadslid geword. Gedurende Augustus 1668 word hy saam met sy skoonseun Willem Schalkzoon van der Merwe en Jan Verhagen van smokkelhandel aangekla. Hulle sou na bewering 'n aantal beeste van die Hottentotte gekoop het teen 'n prys vyfkeer meer as wat die Kompanje betaal, en strydig met die verbod op handel met die inboorlinge. Hulle is aldrie skuldig bevind en tot lyfstraf gevonnis. Gelukkig vir hulle is daardie vonnis deur bemiddeling van goeie vriende opgeskort en vervang met 'n boete van vyftig riksdaalders. In 1671 repatrieer hy na Europa, maar keer weer na die Kaap terug as korporaal in diens van die Kompanje. Hy is tussen 8 en 9 uur die aand van 28 Mei 1665, "bij't vleesch-huis" naby die Kasteel op verraderlike en koelbloedige wyse vermoor.

  • Sources 
    1. [S9] ~PEGIS Databasis, 923.