|
Genealogy Pages
Blignaut Family
|
|
|
1883 - 1965 (82 years)
-
Name |
Hendrik Jacobus Blignaut |
Birth |
28 Mar 1883 |
Willowmore, Kaap |
Gender |
Male |
_UID |
DCC1901354EED41198970000E87852C60E44 |
Death |
28 May 1965 |
Algemene Hospitaal, Pretoria, Transvaal |
Burial |
31 May 1965 |
Dullstroom, Transvaal |
Person ID |
I2661 |
Blignaut Family |
Last Modified |
13 Feb 2005 |
Father |
Jan Dietlof Aegidius Blignaut, b. 17 Sep 1855, Willowmore d. 22 Mar 1923, Huis van H J Blignaut, Dullstroom, Lydenburg (Age 67 years) |
Mother |
Johanna Christina van Wijk, b. 16 Mar 1859, Distrik Fauresmith d. 12 Jul 1921, Potspruit, Lydenburg (Age 62 years) |
Marriage |
Heidelberg, Transvaal |
_UID |
21B8901354EED41198970000E87852C64A0D |
Family ID |
F773 |
Group Sheet | Family Chart |
Family 1 |
Heila Levina Ras, b. 28 Jul 1885, Distrik Johannesburg d. 19 Jan 1949, Eie huis, Voortrekkerstraat, Dullstroom (Age 63 years) |
Marriage |
6 Dec 1904 |
Standerton, Transvaal |
_UID |
1FB8901354EED41198970000E87852C648ED |
Children |
| 1. Johan Dietlof Aegidius Blignaut, (Jan), b. 29 Aug 1905, Standerton d. 1 Sep 1971, Pretoria (Age 66 years) |
| 2. Abraham Blignaut, (Abraham), b. 13 Jan 1907, Heidelberg, Transvaal d. 19 Jan 1985, Nelspruit (Age 78 years) |
| 3. Hendrik Jacobus Blignaut, b. 3 Mar 1910, Bosmansfontein, distrik Standerton d. 15 Jun 1932, Waterval Boven, Carolina (Age 22 years) |
| 4. Heila Levina Blignaut, (Heila), b. 3 Dec 1911 d. 10 May 1997 (Age 85 years) |
| 5. Paul Andries Blignaut, (Paul), b. 15 Aug 1914, Greylingstad d. 2 Mar 1980, Dullstroom (Age 65 years) |
| 6. Jacob Pieter van Wyk Blignaut, (Japie), b. 12 Apr 1918, Greylingstad, Transvaal d. 1 Aug 1992, Belfast, Transvaal (Age 74 years) |
| 7. Theunis Adolfus Blignaut, (Theun), b. 5 Jun 1922 d. 29 Apr 2002, Pretoria (Age 79 years) |
|
Family ID |
F1541 |
Group Sheet | Family Chart |
Last Modified |
21 Jul 2017 |
-
Notes |
- Hy was 16 jaar en 6 maande oud - 28 September 1899 het die Anglo-Boere oorlog uitgebreek. Begin as 'n penkop in die boeremagte. Teen die tyd wat die oorlog verby was, was hy veldkornet. Die medalje wat hy tydens die oorlog verwerf het is later aan sy kleinseun Hendrik se dooprok gespeld by die se doop.
Hy was vir 33 jaar die skriba en kassier van die NG Gemeente van Dullstroom. Hy het net een keer nie opgedaag vir 'n kerkraadsvergadering nie. Dit was met die groot griep van 1918.
Sy sterfkennis dui aan dat hy te Heidelberg, Transvaal gebore is. Hy is van Voortrekkerweg, Dullstroom toe hy sterf.
|
-
Sources |
- [S16] Navorser: Tobi Swart, Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, MHG 46938.
Moeder se sterfkennis
- [S16] Navorser: Tobi Swart, Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, MHG 51073.
Vader se sterfkennis
- [S16] Navorser: Tobi Swart, Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, MHG 79274.
Seun Hendrik Jacobus se sterfkennis
- [S16] Navorser: Tobi Swart, Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, MHG 1176/49.
Vrou
- [S16] Navorser: Tobi Swart, Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, MHG 1216/66.
- [S16] Navorser: Tobi Swart, Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, MHG 9208/71.
Seun JDA
- [S16] Navorser: Tobi Swart, Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, M/P 3112/1980.
Seun Paul
|
|
|
|