Blignaut Family Genealogy

Jacobus De Wet

Male 1754 - 1807  (~ 53 years)


Personal Information    |    Notes    |    All    |    PDF

  • Name Jacobus De Wet 
    Christened 15 May 1754  Tulbagh Find all individuals with events at this location 
    Gender Male 
    Reference Number 21601 
    _UID BB7820A750A7E644A97CE4D5EDFA0609EF24 
    Died Jul 1807 
    Person ID I29310  Blignaut Family
    Last Modified 22 Aug 2001 

    Father Jacobus De Wet,   c. 16 May 1724, Paarl Find all individuals with events at this location 
    Mother Martha du Toit,   c. 21 Aug 1729, Paarl Find all individuals with events at this location,   d. 1793  (Age ~ 63 years) 
    Married 10 Oct 1751 
    _UID 30459A434E5987439EFA6CF3AFCA4DBC3C77 
    Family ID F4450  Group Sheet  |  Family Chart

  • Notes 
    • burger Stellenbosch. Jacobus was 'n vooraanstaande lid van die gemeenskap en het op die plaas Straatkerk, suidwes van Tulbagh (ook bekend as Roodezandkerk in die Land van Waveren), geboer. Die plaas is besproei deur 'n stroom water uit die Witzenberge. Uit die rekords blyk dit dat met die vergroting van die kerkgebou in 1794 almal moes meehelp en dat Jacobus as kerkraadslid hamels, koring, voedsel en drank vir die slawe wat met die bouery gehelp het, voorsien het. Hy word in 1805 aangestel as een van die eerste vyf heemraadslede. Met die tweede Britse besitname van die Kaap in 1806 neem hy deel aan die geveg te Bloubergstrand as lid van die kommando onder generaal Janssens. Na sy afsterwe gaan sy weduwee met behulp van hulle oudste seun, Jacobus Francois, voort met die boerdery>681p393; PN Henk de Wet