Genealogy Pages
 Blignaut Family

Johannes Carolus De Wet[1]

Male 1709 - 1748  (~ 39 years)


Personal Information    |    Notes    |    Sources    |    All    |    PDF

  • Name Johannes Carolus De Wet 
    Born Mar 1709 
    Christened 10 Mar 1709  Kaapstad Find all individuals with events at this location 
    Gender Male 
    Reference Number 5642 
    _UID D9C5C436A21C3B4B97DE136CECCC2CE195F3 
    Died 1 May 1748 
    Person ID I29338  Blignaut Family
    Last Modified 21 Mar 2007 

    Father Jacobus de Wet,   c. 23 May 1673, De Krijtberg Rooms Katolieke Kerk, Amsterdam Find all individuals with events at this location,   d. 31 Dec 1710  (Age ~ 37 years) 
    Mother Christina Bergh,   c. 18 Jun 1679 
    Married 13 Apr 1698 
    _UID 337A779EADE18E488E7AB950F10FF9F82840 
    Family ID F1710  Group Sheet  |  Family Chart

  • Notes 
    • In 1725 is hy 'n adelbors in diens van Kompanjie. In 1731 word hy bevorder tot boekhouer. Hy verlaat in 1736 die diens van VOC. In 1742 doen hy aansoek om 'n slaghuis te begin. Hy is ook ouderling van die Kerk, burgerraadslid en weesheer. Hy stel belang in Deense handel om die Kaap en tree op as agent vir Dene. Hy bevoorraad hulle skepe en verskaf huisvesting aan offisiere en siekes. Hy stel ook belang in handel met buiteland soos blyk uit gesprekke met Britse handelaar Charles Barrington wat in November 1937 die Kaap aandoen. Na sy afsterwe gaan weduwee met sy werk voort.

  • Sources 
    1. [S9] ~PEGIS Databasis.