Genealogy Pages
 Blignaut Family

Jean (Jan) Blignaut, Stamvader[1, 2, 3, 4, 5]

Male Abt 1677 - 1753  (~ 75 years)


Personal Information    |    Media    |    Notes    |    Sources    |    All    |    PDF

  • Name Jean (Jan) Blignaut 
    Suffix Stamvader 
    Born Abt May 1677  Monthelon, Champagne, Frankryk Find all individuals with events at this location 
    Christened 6 May 1677  Monthelon, Champagne, Frankryk Find all individuals with events at this location  [6
    Gender Male 
    _UID B8B4901354EED41198970000E87852C6DD41 
    Died 2 Mar 1753  Drakenstein, Kaap Find all individuals with events at this location 
    Buried Paarl, Kaap Find all individuals with events at this location 
    Person ID I557  Blignaut Family
    Last Modified 8 Oct 2007 

    Father Pierre Blignaut,   b. Abt 1646, Monthelon, Champagne, Frankryk Find all individuals with events at this location,   d. Bef 1726  (Age ~ 79 years) 
    Mother Elisabeth des Bordes,   b. Abt 1645, Monthelon, Frankryk Find all individuals with events at this location,   d. Kaap Find all individuals with events at this location 
    Married 21 Jan 1674  Chaltrait, Champagne, Frankryk Find all individuals with events at this location 
    _UID DFB1901354EED41198970000E87852C60184 
    Family ID F299  Group Sheet  |  Family Chart

    Family Anna Rossouw,   b. 1691, Drakenstein, Kaap Find all individuals with events at this location,   d. 28 Feb 1753, Op die plaas Bethel, Paarl Find all individuals with events at this location  (Age 62 years) 
    Married 4 Nov 1725  Drakenstein Find all individuals with events at this location 
    _UID E1B1901354EED41198970000E87852C603A4 
    Notes 
    • Volgense party bronne het Jan en Anna nog 'n kind gehad voor Margaretha. Die kind se naam was Maria Blignaut. Dit kan moontlik 'n variasie van Margaretha wees.
    Children 
     1. Margaretha Blignaut,   c. 8 Dec 1726, Drakenstein Find all individuals with events at this location,   d. 2 Mar 1804  (Age ~ 77 years)
     2. Jan Blignaut,   b. 1728, Drakenstein, Wes Kaap Find all individuals with events at this location,   d. 30 Jan 1786, Paarl Find all individuals with events at this location  (Age 58 years)
     3. Hester Blignaut,   c. 7 Aug 1729,   d. 16 Jul 1771, Tulbach Find all individuals with events at this location  (Age ~ 41 years)
     4. Pieter Blignaut,   c. 4 Feb 1731
     5. Maria Magdalena Blignaut,   b. 1 Nov 1733
    Last Modified 21 Jul 2017 
    Family ID F298  Group Sheet  |  Family Chart

  • Photos
    Stamvader se huweliksinskrywing
    Stamvader se huweliksinskrywing
    Handtekening - Signature
    Handtekening - Signature
    Volgens ou familiestaaltjies is hierdie 'n kissie wat Jan Blignaut saam met hom uit Amsterdam na die Kaap gebring het
    Volgens ou familiestaaltjies is hierdie 'n kissie wat Jan Blignaut saam met hom uit Amsterdam na die Kaap gebring het
    Stamvader se Doopinskrywing / Christening entry of Progenitor
    Stamvader se Doopinskrywing / Christening entry of Progenitor
    Bladsye waarop die Blignaut stamvader se Doop aangeteken is - regs bo Pages where the Christening of the Blignaut progenitor is recorded - right top
    Stamvader se Doop / Christening of Progenitor
    Stamvader se Doop / Christening of Progenitor
    Vergroting van vorige afbeelding Enlargement of previous image

  • Notes 
    • Jan Blignaut het lank na die aankoms van die eerste Hugenote in Suid Afrika aangkom. Sy naam kom egter voor onder die Franse vlugtelinge wat behandel word in "Huguenot Famlies at the Cape of Good Hope". Nadat Jan Holland bereik het, het hy in diens getree van die Oos-Indiese Kompanjie. Toe hy in 1723 hier aangeland het, was hy adelborst op die skip Huijs ten Assenburg. Daar word beweer dat Daniël Hugo vir Jan genader het as onderwyser vir sy kinders. Jan was egter nie lank skoolmeester nie, want Daniël is sowat 'n jaar na Jan se aankoms oorlede. Jan is toe kort daarna met die weduwee Hugo getroud en het besitter van verskeie plase geword, onder andere die pragtige plaas Zion.
      Volgens een van die bronne waaruit inligting aangaande Jan en sy vrou se eerste man, Daniël Hugo, blyk dit dat Daniël, Jan se ouma, se broer was. Daniël was 40 toe hy getroud is met Anna, terwyl sy 'n meisie van 14 was.
      Jan het sy ouers uit Europa laat kom, want sy moeder teken as getuie by die doop van sy oudste dogter. Hy was kassier van die Drakenstein gemeente en dien ook op die Drakensteinse heemraad.
      Jean het sy naam as Jan begin geskryf kort nadat hy Suid Afrika toe gekom het. 'n Handtekening van hom in 'n kerkraadsnotuleregister, gedateer 1734, van die eerste kerk in die Paarl bevestig dit. Daar bestaan ook verwarring oor die oorspronklike spelling van die van Blignaut. Al die handtekeninge van Jan was geteken Jan Blignaut en nie Blignault soos verkeerdelik vermoed word nie. Daar is wel van Jan se afstammelinge wat die van Blignault gebruik. Die verbuiging is egter beperk tot 'n klein groepie mense.
      A special word of thanks to Cecil Louis Blignaut from the USA, who pointed out that Jan was not known as Jean, as is popularly believed. Jan lived in Amsterdam since the age of 11 until his departure at the age of 35 for the Cape on 26 October 1722 by which time he had assumed a Dutch personality.

  • Sources 
    1. [S9] ~PEGIS Databasis, 4677.
      H84;497p88; 134p19

    2. [S23] Drakenstein Huweliksregisters, Jean le Roux.

    3. [S14] GISA Mikrofilm - Dooprekords, Afgeskryf deur Lorna Olivier.
      Dogter Margaretha

    4. [S14] GISA Mikrofilm - Dooprekords, Afgeskryf deur Lorna Olivier.
      Seun Jan

    5. [S14] GISA Mikrofilm - Dooprekords, Afgeskryf deur Lorna Olivier.
      Dogter Hester

    6. [S22] Cecil Blignaut - E-pos.
      Volgens rekords by Monthelon - Mme Yvonne de Billisen