Blignaut Family Genealogy

Pierre Jaubert, Joubert Stamvader[1]

Male 1664 - 1732  (68 years)


Personal Information    |    Notes    |    Sources    |    All    |    PDF

  • Name Pierre Jaubert 
    Suffix Joubert Stamvader 
    Born 1664  De La Motta d'Aigues, Provence, Frankryk Find all individuals with events at this location 
    Gender Male 
    _UID 1EB5901354EED41198970000E87852C644B0 
    Died 30 Jun 1732  Olifantshoek, Kaap Find all individuals with events at this location 
    Person ID I608  Blignaut Family
    Last Modified 20 Mar 2007 

    Father Jacques Jaubert,   b. Avignon, Frankryk Find all individuals with events at this location 
    Mother Fran├žois Rambert,   b. Avignon, Frankryk Find all individuals with events at this location 
    _UID 07B2901354EED41198970000E87852C62A13 
    Family ID F337  Group Sheet  |  Family Chart

    Family 1 Susanne Reyne,   b. 1667, La Roque d'Antheron Find all individuals with events at this location,   d. 1688, Ter see, Atlantiese Oseaan Find all individuals with events at this location  (Age 21 years) 
    Married 1 Feb 1688  Brielle, NL Find all individuals with events at this location 
    _UID 09B2901354EED41198970000E87852C62C33 
    Last Modified 21 Jul 2017 
    Family ID F335  Group Sheet  |  Family Chart

    Family 2 Isabeau Richarde,   b. 1667, St Martin de la Brasque, Province, Frankryk Find all individuals with events at this location,   d. 1748, Drakenstein Find all individuals with events at this location  (Age 81 years) 
    Married 1688  Ter see, Atlantiese Oseaan Find all individuals with events at this location 
    _UID 0DB2901354EED41198970000E87852C63073 
    Notes 
    • Daar is geen rekord van die huwelik tussen Pierre en Isabeau nie. Hulle is waarskynlik ter see deur die skeepskaptein getroud.

      Daar is geen rekord van die huwelik tussen Pierre en Isabeau nie. Hulle is waarskynlik ter see deur die skeepskaptein getroud.
    Children 
     1. Josue (Josuas) Joubert,   b. 1689,   d. 1733  (Age 44 years)
     2. Jacob Jacques Joubert,   b. 1691,   d. 1736  (Age 45 years)
     3. Elisabeth (Isabeau) Joubert,   b. 1691/1692, Drakenstein, Kaap Find all individuals with events at this location
     4. Pierre of Pieter Joubert,   b. 1694,   d. Sep 1730  (Age 36 years)
     5. Jean (Jan) Joubert,   b. 7 May 1695,   d. Bef 16 Mar 1738, Drakenstein Find all individuals with events at this location  (Age < 42 years)
     6. Francoise (Francina) Joubert,   c. 11 Nov 1697, Drakenstein Find all individuals with events at this location,   d. 1723  (Age ~ 25 years)
     7. Louise (Louisa) Joubert,   c. 6 Dec 1699, Drakenstein, Kaap Find all individuals with events at this location,   d. 1764  (Age ~ 64 years)
     8. Gideon Joubert,   b. 1704,   d. 1738  (Age 34 years)
     9. Rachel Joubert,   b. Abt 1706,   d. 1790  (Age ~ 84 years)
     10. Francois Joubert,   c. 28 Nov 1706, Drakenstein, Wes Kaap Find all individuals with events at this location,   d. 1761  (Age ~ 54 years)
     11. Maria Joubert,   b. 1710,   d. 8 Apr 1746  (Age 36 years)
    Last Modified 21 Jul 2017 
    Family ID F336  Group Sheet  |  Family Chart

  • Notes 
    • Pierre is op die dorpie La Motte d'Aigues in provinsie Provenece in Frankryk gebore. Hy het 'n neef met dieselfde naam gehad wat ook in dieselfde dorpie in dieselfde jaar gebore is, en dit veroorsaak baie verwarring.
      Volgens oorlewering was Pierre vasberade om sy Bybel uit Frankryk saam te neem toe hy gevlug het. Omdat hy bang was dat hy as 'n Protestant uitgeken sal word het hy die Bybel in 'n brood versteek. Hy het so ongehinderd die grens na Switserland oorgesteek en daar weer die Bybel uitgehaal. Die Bybel het hy saam met hom na die Kaap geneem.
      Die Bybel is tans die eiendom van Rocco de V Joubert van die plaas Parys in die Paarl. Dit word tans in die Hugenotemuseum in Franschhoek uitgestal.
      Onsekerheid bestaan of die die Pierre was wat Kaap toe gekom het, en of dit sy neef was wat op 1 Februarie 1688 in Brielle, Nederland met Susanne Reyne getroud is, en of dit sy neef was.
      Pierre se naam verskyn nie op die passasierslys van die Berg China wat na die Kaap sou vaar nie, maar Susanne se naam verskyn wel op die lys. Die lys is wel lank voor die skip vertrek het opgestel, en een van die twee Pierres het net voor die skip vertrek het, met Susanne Reyne getrou. Aan boord was daar ook 'n egpaar Pierre Malan en Isabeau Richarde. Pierre Malan en Susanne Reyne is beide oorlede gedurende die vaart en toe die skip op 4 Augustus 1688 anker gooi in die Kaap was Pierre Jaubert en Isabeau Richarde getroud. Hulle is heel waarskeinlik in die eg verbind deur die skeepskaptein.

  • Sources 
    1. [S9] ~PEGIS Databasis, 2071.
      FR1688>PN:Malherbe1.3; H4p148d