Blignaut Family Genealogy

Hendrik Jacobus Blignaut[1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8]

Male 1875 - 1934  (59 years)


Personal Information    |    Notes    |    Sources    |    All    |    PDF

  • Name Hendrik Jacobus Blignaut 
    Born 11 Mar 1875  Jansenville Find all individuals with events at this location 
    Christened 14 Jun 1875  Jansenville Find all individuals with events at this location 
    Gender Male 
    _UID A4135180CBF94C4CBBECD071EBDBCAE23E3A 
    Died 18 Dec 1934  Hospitaal, Germiston Find all individuals with events at this location 
    Person ID I8481  Blignaut Family
    Last Modified 23 Apr 2009 

    Father Petrus Johannes Blignaut,   b. 22 Apr 1834, Winterhoek, distrik Uitenhage Find all individuals with events at this location,   d. 3 May 1905, Meerlust, distrik Jansenville Find all individuals with events at this location  (Age 71 years) 
    Mother Adriana Johanna Viviers,   b. Abt 1840 
    Married 19 Feb 1855  Uitenhage Find all individuals with events at this location 
    _UID 3E6F20F96EDA3F4E9584BB3FBD589B80DE13 
    Notes 
    • Hierdie huwelik word verkeerd aangedui in SAG. Adriana word daar aangedui as derde vrou van Petrus Johannes Blignaut ~ 15 Oktober 1809. Op die Petrus Johannes Blignaut in hiedie huwelik word sy ouderdom aangegee as ongeveer 72 jaar met 'n sterfdatum van 3 Mei 1905. Dit maak sy geboortejaar dis ongeveer 1833. Hier is dus 'n aanname gemaak deur die name van die kinders met die van hulle grootouers te vergelyk. Hierdie koppeling moet dus nie aanvaar word nie. [9]
    Family ID F749  Group Sheet  |  Family Chart

    Family Catharina Elizabeth Gouws,   d. 4 Nov 1951 
    Married 31 Aug 1896  Jansenville Find all individuals with events at this location 
    _UID E06701E02FCAB940B0EC4F5CE95A7DABCCC4 
    Notes 
    • Getuies by die egpaar se huwelik: J van der Westhuizen, J J E Gouws.
    Children 
     1. Anna Catharina Blignaut,   b. 2 Oct 1897,   d. 1942  (Age 44 years)
     2. Petrus Johannes Blignaut,   b. 19 Jul 1901, Cradock Find all individuals with events at this location,   d. 16 Dec 1968, Germiston Find all individuals with events at this location  (Age 67 years)
     3. Stephanus Francois Blignaut,   d. 1962
     4. Hendrik Jacobus Blignaut,   b. 16 Jun 1909, Aliwal Noord Find all individuals with events at this location,   d. 8 Dec 1966, Witbank Hospitaal Find all individuals with events at this location  (Age 57 years)
     5. Elizabeth Johanna Blignaut
     6. Aletta Petronella Blignaut
     7. Magritha Maria Blignaut
     8. Johanna Francina Blignaut
     9. Aletta Petronella Blignault
    Last Modified 21 Jul 2017 
    Family ID F3748  Group Sheet  |  Family Chart

  • Notes 
    • Sy ouers kom nie op sy sterfkennis voor nie. 'n Hele paar leidrade dui egter daarop dat sy vader Petrus Johannes Blignaut is. Hy is 'n boer van Cradock toe hy in die huwelik tree met Catharina Gouws. "Arbeider" van beroep. Van Roodewal, distrik Cradock toe hy en sy vrou hulle gesamentlike testament opgestel het. Met sy dood is hy van Plantation ?, Germiston. Volgens sy seun se sterfkennis, is sy sterfdatum 18 Desember 1935.

  • Sources 
    1. [S18] KAB Sterfkennis, 6/9/535 3349.
      Vader se sterfkennis

    2. [S16] Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, Navorser: Tobi Swart, MHG 87286.

    3. [S16] Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, Navorser: Tobi Swart, MHG 154/67.
      Seun Hendrik

    4. [S16] Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, Navorser: Tobi Swart, MHG 397/69.
      Seun Petrus

    5. [S14] GISA Mikrofilm - Dooprekords, Afgeskryf deur Lorna Olivier, 5-260; 3/46; 1772; 289.
      Dogter Anna Catharina

    6. [S14] GISA Mikrofilm - Dooprekords, Afgeskryf deur Lorna Olivier, 5-260; 3/46; 513.
      Doopgetuies: Hendrik Jacobus Blignault, Margaretha A Nell, Ch C Voster

    7. [S52] GISA Mikrofilm - Huweliksrekords, Afgeskryf deur Lorna Olivier, KH 198 680.

    8. [S49] GISA Mikrofilm, KD 12 38/462.
      Dogter Aletta Petronella

    9. [S52] GISA Mikrofilm - Huweliksrekords, Afgeskryf deur Lorna Olivier.