Blignaut Family Genealogy

Johannes Albertus Ferreira[1, 2, 3, 4, 5]

Male 1865 - 1933  (67 years)


Personal Information    |    Media    |    Notes    |    Sources    |    All    |    PDF

  • Name Johannes Albertus Ferreira 
    Born 4 Sep 1865 
    Christened 23 Oct 1865  Knysna Find all individuals with events at this location 
    Gender Male 
    _UID 8AB7901354EED41198970000E87852C6B28E 
    Died 15 Jan 1933  Durban Find all individuals with events at this location 
    Buried Bekerfontein Find all individuals with events at this location 
    Person ID I918  Blignaut Family
    Last Modified 9 Nov 2004 

    Father Pieter Hendrik (Marthinus) Ferreira,   b. 8 Nov 1838,   d. 17 Aug 1899  (Age 60 years) 
    Mother Cornelia Wilhelmina Barnard,   b. 16 May 1844, Knysna Find all individuals with events at this location,   d. 7 Oct 1887, Knysna Find all individuals with events at this location  (Age 43 years) 
    Married 28 Mar 1863  Knysna Find all individuals with events at this location 
    _UID 0DB3901354EED41198970000E87852C63182 
    Family ID F8  Group Sheet  |  Family Chart

    Family Hester Jacoba van Huyssteen,   b. 2 Feb 1872,   d. 20 Aug 1921, Pretoria Hospitaal, Pretoria Find all individuals with events at this location  (Age 49 years) 
    Married 21 Nov 1892  Knysna, Ooskaap Find all individuals with events at this location 
    _UID 13B3901354EED41198970000E87852C637E2 
    Children 
     1. Pieter Hendrik Ferreira,   b. 16 Aug 1894,   d. 27 May 1976  (Age 81 years)
     2. Dogter Ferreira, (Anna Margaretha),   b. 1895,   d. CHILD
     3. Wilhelmina - Cornelia Wilhelmina Ferreira,   b. 24 Apr 1896, Knysna Find all individuals with events at this location,   d. 3 Aug 1985, Bethlehem Find all individuals with events at this location  (Age 89 years)
     4. Nicolaas - Nicolaas Cornelius Daniel Ferreira,   b. 5 Aug 1898,   d. 29 Sep 1978, Johannesburg Find all individuals with events at this location  (Age 80 years)
     5. John Albertus Ferreira, (Johnny),   b. 6 Mar 1900, Knysna Find all individuals with events at this location,   d. 29 May 1977, Bethlehem, Vrystaat Find all individuals with events at this location  (Age 77 years)
     6. Barnie - Hendrik Urbanus Ferreira,   b. 20 Mar 1902, Knysna Find all individuals with events at this location,   d. 20 Apr 1978, Bekerfontein, Arlington Find all individuals with events at this location  (Age 76 years)
     7. Esther Ferreira,   b. 10 Jan 1907
    Last Modified 21 Jul 2017 
    Family ID F558  Group Sheet  |  Family Chart

  • Photos
    John Albertus Ferreira
    John Albertus Ferreira
    John Ferreira en ander
    John Ferreira en ander
    Vlnr. Agter: Smuts Basson, Barnie ferreira, Nicolaas Ferreira en George Rautenbach. Voor: Filistyn Botha, Piet Ferreira, Johnny Ferreira en John Ferreira.
    Bekerfontein - Verdeling
    Bekerfontein - Verdeling
    Bekerfontein - Ligging
    Bekerfontein - Ligging

  • Notes 
    • Sy name kom om die beurt as Johannes Albertus, John Albertus en Jan Albertus voor.
      Hy het op 17 Jarige ouderdom na Victoria Kollege, Stellenbosch gegaan. In die jaar 1882 verskyn hy op 'n foto uitgedos in rugbyklere sam met Generaals Smuts en Hetzog. Gedurende daardie jare boer sy ouers op die plaas Uplands, Knysna.
      In 1903 trek hy en sy gesin van die plaas Kleinrivier, Knysna, per ossewa deur Sir Alfred'spas tot op Willowmore. Daar is al hulle besittings, ossewa en al, op 'n goederetrein gelaai. Hulle gaan tot op Kroonstad en toe na Bethlehem.
      Naby Kaallaagte huur hy die plaas Vaalbank teen 45 pond per jaar. Hulle het 'n span osse, 40 boerbokke en 'n perd met die naam Billy. Na vyf jaar in 1908 koop hy die plaas Bekerfontein naby Arlington, destyds Lindley Road.
      Vir die 2,600 morg grond teen 2 pond per morg, betaal hy met hawer wat hy op Bekerfontein gesaai en ge-oes het. Die kinders loop vyf myl na die skool op Lindley Road. Min of meer in 1927 het die Spoorweë 'n dam gebou in 'n spruit wat deur Calais, Bekerfontein en Lorraine loop. Die spoorweë het hierdie water nodig gehad vir die lokomotiewe. Arlington was 'n belangrike spoorwegaansluiting.
      Die spoorweë betaal maandeliks aan eienaars van die plase vir die gebruik van die water. Die dam staan in 2002 steeds. In Januarie 1933 vertrek hy en sy viers seuns en skoonseun met vakansie na Durban. Hy is gedurende die vakansie in Durban oorlede en is uiteindelik op Bekerfontein begrawe.
      Inligting aangaande sy afstammelinge is verskaf deur: Marie Wessels (Martha Maria Ferreira), Jeanette du Plessis (Jenetta Catherina Ferreira), Hettie de Jager, (Hester Elizabeth Wilhelmina Ferreira), Esther Crous (Esther Swart), Hester Roodt (Hester Elizabeth Wilhelmina Ferreira) en Ria Ferreira (Wilhelmina Magdalena Pretorius).

  • Sources 
    1. [S38] Hester Roodt (Hester Elizabeth Wilhelmina Ferreira) - Faks.

    2. [S39] Hettie de Jager - (Hester Elizabeth Wilhemina Ferreira) - Faks.

    3. [S40] Ria Ferreira (Wilhelmina Magdalena Pretorius) - Faks.

    4. [S41] Talita Germishuyse (geb Esterhuyse) - E-pos.
      Bekerfontein kaarte

    5. [S7] VAB Boedel - afgeskryf deur Peter Elrud Venter, F1226.
      Vrou