Genealogy Pages
 Blignaut Family

Print Bookmark

Margaretha Cornelia Christina Blignaut[1, 2, 3]

Female 1813 -


Personal Information    |    Notes    |    Sources    |    All

  • Name Margaretha Cornelia Christina Blignaut 
    Christening 10 Sep 1813 
    Gender Female 
    _UID 9CB9901354EED41198970000E87852C6C6CC 
    Person ID I1183  Blignaut Family
    Last Modified 9 Sep 2007 

    Father Jan Blignaut,   b. Abt Dec 1778, Kaapkolonie Find all individuals with events at this locationd. 12 Mar 1843, Elandsfonterin, distrik Swellendam Find all individuals with events at this location (Age ~ 64 years) 
    Mother Margaretha Cornelia Joubert,   b. Abt 1787   d. Aft Jul 1835 (Age ~ 48 years) 
    Marriage 23 Jan 1803  Kaapstad Find all individuals with events at this location 
    _UID B7B3901354EED41198970000E87852C6DB22 
    Notes 
    • Volgens JP Willemse van Oudtshoorn het Jan en Margaretha 15 kinders gehad. Beide ouers se moeders het die name Maria Magdalena gehad. Beide is vernoem. Een van die dogters is vroeg oorlede en is weer vernoem. Daar was dus drie dogters uit hierdie huwelik wat die name Maria Magdalena gehad het volgens hom.
      Beide die sterfkennisse van Jan en Margaretha dui net kinders tot en met Jacobus Philippus Benjamin aan en geen kinders verder nie. In Margaretha se testament word die kinders, en gades by die dogters, netjies gelys. Daar is dus geen bewyse dat daar nog kinders na Jacobus was nie. In Margaretha se testament wat sy na haar man se dood opgestel het, het die skrywer deurgaans haar oorlede man se van as Blignault geskryf. Op Jan se sterfkennis en op die van sy kinders word die van egter sonder die tweede "l" geskryf.
    Family ID F692  Group Sheet  |  Family Chart

    Family Jan Hendrik Blignaut 
    _UID ECA15F8CE26E224B9C7648B75F7DD3C3B87F 
    Children 
     1. Maria Magdalena Blignaut,   b. 24 Jul 1835, Kaap Kolonie Find all individuals with events at this locationd. 29 Jul 1894 (Age 59 years)
     2. Jan Hendrik Blignaut,   b. 11 Sep 1841   d. 15 Jun 1875 (Age 33 years)
     3. Cornelius Blignaut,   b. Abt 1844, Kaapkolonie Find all individuals with events at this locationd. 16 Mar 1928, Klaarstroom 67, distrik Marico Find all individuals with events at this location (Age ~ 84 years)
    Family ID F696  Group Sheet  |  Family Chart
    Last Modified 21 Jul 2017 

  • Notes 
    • Haar name kom as slegs Margaretha op haar vader se sterfkennis voor. Haar ouderdom word daarop aangedui as 28jaar. Dit maak haar geboortedatum dus ongeveer 1815 ahoewel sy in 1813 gedoop is.

  • Sources 
    1. [S18] KAB Sterfkennis, 6/9/29 5991.
      Vader se sterfkennis

    2. [S49] GISA Mikrofilm, 5-146.
      Swellendam doopregister

    3. [S16] Navorser: Tobi Swart, Nasionale Argief (TAB MHG) en Meester van die Hoër Hof, Pretoria (M/P) - Sterfkennis, MHG 1376/40.
      Seun Cornelius se sterfkennis