Genealogy Pages
 Blignaut Family

Print Bookmark

Francois Villion, (Viljoen) Stamvader van Frankryk[1]

Male 1651 - 1689  (38 years)


Personal Information    |    Notes    |    Sources    |    All

  • Name Francois Villion 
    Suffix (Viljoen) Stamvader van Frankryk 
    Birth 1651 
    Gender Male 
    _UID 53C3901354EED41198970000E87852C687D2 
    Death 1689 
    Person ID I3036  Blignaut Family
    Last Modified 5 Sep 2003 

    Family Cornelia Campenaar, van Nederland   d. 1713, Tydens die Pokke-epidemie Find all individuals with events at this location 
    Marriage 17 May 1676 
    _UID 7BB9901354EED41198970000E87852C6A5BC 
    Children 
     1. Pieter Viljoen,   c. 7 Feb 1677, Kaapstad Find all individuals with events at this locationd. 1713 (Age ~ 35 years)
     2. Anna Viljoen,   c. 19 May 1678, Kaapstad Find all individuals with events at this locationd. 11 May 1713 (Age ~ 34 years)
     3. Henning Viljoen,   c. 8 Mar 1682, Kaapstad Find all individuals with events at this location
     4. Johannes Viljoen,   c. 24 Sep 1684, Kaapstad Find all individuals with events at this location
     5. Cornelia Viljoen,   c. 13 Oct 1686, Stellenbosch, Kaap Find all individuals with events at this locationd. 1758 (Age ~ 71 years)
     6. Francina Viljoen,   c. 24 Apr 1689, Stellenbosch, Kaap Find all individuals with events at this locationd. 1713, Tydens die pokke-epidemie Find all individuals with events at this location (Age ~ 23 years)
    Family ID F1457  Group Sheet  |  Family Chart
    Last Modified 21 Jul 2017 

  • Notes 
    • Hy kom in 1671 vanuit Clermont in Frankryk in die Kaap aan as 'n Franse Hugenoot. Hy beroep word aangeteken as Vrij wagenmaker. In 1682 ontvang hy die plaas Idasvallei, Stellenbosch van Goewerneur Simon van der Stel. Hy was die eerste Franssprekende wat hom aan die Kaap gevestig het. Sy huwelik was ook die vyfde wat in die Kaap bevestig is. Francois se twee seuns Henning en Johannes, was die enigste van sy seuns wat die Viljoen familienaam voortgedra het. Op hulle beurt het hulle elkeen net een seun gehad wat die familienaam voortgedra het en toevallig het die kleinseuns van Francois dieselfde names as hul vaders gehad. Daar word vandag verwys na die Henning-tak en die Johannes-tak van die Viljoen familie.
      Johannes is later met Henning se vrou Marguerite se Savoye se dogter, Catharine Snyman, uit Marguerite see eerste huwelik met Chirstoffel Snyman, seun van Anthony van Bengale, getroud.

  • Sources 
    1. [S9] ~PEGIS Databasis.