|
|
Genealogy Pages
Blignaut Family
|
|
|
1932 - 2012 (80 years)
-
Name |
Paulus Francois Blignaut |
Suffix |
(Polie, Frans) |
Birth |
26 Aug 1932 |
Kestell |
Christening |
Nov 1932 |
Kestell |
Gender |
Male |
Address |
Address: Frans, Ayrtonstraat Vanderbijlpark, Gauteng 1901 |
Baptism |
15 Mar 2007 |
Midvaal Christensentrum, Meyerton |
_UID |
E07BFAD64B1E2848AF46F21C6ADCC488998B |
Death |
18 Nov 2012 |
Midvaal Hospitaal, Vereeniging |
Burial |
22 Nov 2012 |
Meyerton Begraafplaas |
Person ID |
I1 |
Blignaut Family |
Last Modified |
13 Jan 2013 |
Father |
Philippus Petrus Jacob Blignaut, (Flip), b. 22 Aug 1904, Plaas Weltevreden, Kestell, Vrystaat d. 3 Jan 1989, Die Eike No 1, Wesselsstraat, Bethlehem, Vrystaat (Age 84 years) |
Mother |
Elizabeth Magrietha Fick, (Nonnie), b. 28 Mar 1909, Ficksburg, Vrystaat d. 26 Apr 1959, Bethlehem, Vrystaat (Age 50 years) |
Marriage |
24 Dec 1929 |
Rosendal |
_UID |
63B0901354EED41198970000E87852C684B5 |
Family ID |
F2 |
Group Sheet | Family Chart |
-
-
Notes |
- Frans gaan skool op Bethlehem en verlaat skool in 1949 nadat hy standerd 8 voltooi. Hy begin in 1950 werk by die poskantoor op Bethlehem. In 1953 begin hy by North and Sons werk. Hy en sy gesin verhuis in Maart 1963 na Kransfontein waar hy by die Drakensberg Koƶperasie werk tot en met Maart 1964. Hy en sy gesin verhuis na Vanderbijlpark waar hy op 1 Mei 1964 begin werk by YSKOR. Hy is 'n Aantekenaar van Arnold Bennettstraat 2, Vanderbijlpark in 1972. Hy tree op 30 September 1989 ook daar af. Hy en sy vrou woon vir twee en half jaar op Parys en daarna twee en 'n half jaar op Sasolburg. Hulle gaan egter weer in 1997 terug na Vanderbijlpark. In 2004 bou hulle skoonseun, Nic Calitz 'n tweede huis op sy erf in Meyerton en nooi die egpaar uit om daar te kom woon.
~ID: 320826 5012 084
|
-
Sources |
- [S1] Familiebybel in besit van Paulus Francois Blignaut * 26 Aug 1932.
- [S2] VAB Sterfkennis, 224/89.
Vader
|
|
|
|
|