|
|
Genealogy Pages
Blignaut Family
|
|
|
-
Name |
Jannetje (Jeanne, Johanna) de Klerk |
Suffix |
(de Clerq) van Nederland |
Gender |
Female |
_UID |
BFBE901354EED41198970000E87852C6EE47 |
Person ID |
I1864 |
Blignaut Family |
Last Modified |
5 Sep 2003 |
Family 3 |
Peter (Peter) Bekker, (Becker) Stamvader van Duitsland, b. 1673 d. 1742/1747 (Age 74 years) |
Marriage |
1699 |
_UID |
43B5901354EED41198970000E87852C66900 |
Children |
| 1. Gideon Bekker, b. 1698 d. CHILD |
| 2. Hester Bekker, c. 5 Sep 1700, Stellenbosch |
| 3. Helena Bekker, c. 24 Dec 1701, Drakenstein d. 1780, Kaap ? (Age ~ 78 years) |
| 4. Stephanus Bekker, c. 16 Aug 1705, Stellenbosch |
| 5. Dorothea Maria Bekker, c. 15 Jan 1708, Kaapstad d. 1770 (Age ~ 61 years) |
| 6. Marthinus Bekker, c. 14 Dec 1710, Stellenbosch d. 1752 (Age ~ 41 years) |
| 7. Catharina Margaretha Bekker, b. Abt 1712 |
|
Family ID |
F543 |
Group Sheet | Family Chart |
Last Modified |
21 Jul 2017 |
-
Notes |
- Jannetje is van Serooskerke op Walcheren, Zeelend.
In 1710, toe Pieter Bekker vir die tweede keer in hegternis geneem is, het Jannetjie alreeds nege kinders gehad terwyl sy die tiende een verwag het. Sy moes nou self vir haar en haar kinders sorg.
Goewerneur Louis van Assenburg het op 12 Desember 1710 aan Jannetje 'n weilisensie verleen om vir 'n tydperk van ses maande haar vee te laat wei op die "Clooff van't Roode Zand". Die lisensie is op 19 Junie 1711 en weer op 20 Desember 1711 vir 'n verdere ses maande verleng. Die weiplaas het later 'n leningsplaas geword en sedert 1731 verskyn die plaas in die rekords onder die naam Straatkerk, vernoem na Jannetje se geboorteplek. Jannetje was een van die min vroue aan wie 'n plaas gedurende die vroegste agtiende eeu toegeken is. Sy word in die Kompanjie se registers beskryf as 'n "landbouweresse".
|
-
Sources |
- [S91] Juna Malherbe - Hugenote Gedenkmuseum, Franschhoek, Jannetje de Klerk - Stammoeder van Gouws en Bekker Families - Stamvader Reeks 3.
|
|
|
|
|