|
Genealogy Pages
Blignaut Family
|
|
|
1878 - 1960 (82 years)
-
Name |
Johannes Gerhardus Blignaut |
Suffix |
(Hans Brightman) |
Birth |
1878 |
Bethlehem, Vrystaat |
Gender |
Male |
_UID |
5ABF901354EED41198970000E87852C68A06 |
Death |
9 Apr 1960 |
Burial |
Drupfontein, distrik Bethlehem |
Person ID |
I2019 |
Blignaut Family |
Last Modified |
14 Nov 2003 |
Family 1 |
Hester Susanna Bruwer, b. 22 Sep 1879, Bethlehem d. 10 Nov 1940, Clarens, distrik Bethlehem (Age 61 years) |
Marriage |
8 Feb 1898 |
Bethlehem, Vrystaat |
_UID |
DFB5901354EED41198970000E87852C605C0 |
Children |
| 1. Johannes Hendrik Bruwer Blignaut, (Bruwer), b. 15 Oct 1903, Bethlehem d. 20 Jan 1982, Johannesburg (Age 78 years) |
| 2. Martie Blignaut |
| 3. Johannes Gerhardus Brummer Blignault, Johann, b. 26 Dec 1910, Bethlehem d. Roodepoort |
| 4. Schalk Willem Bruwer Blignaut, (Schalk), b. Abt 1914 d. Aft 21 Jan 1942, Oranje Hospitaal, Bloemfontein (Age ~ 28 years) |
| 5. Francois Paulus Naudé Blignaut, (Frans) |
| 6. Hendrik Lodewyk Blignaut, (Lodewyk), b. 16 Oct 1921, Distrik Lindley d. 12 Jul 1993, Distrik Vrede. Vrystaat (Age 71 years) |
|
Family ID |
F1267 |
Group Sheet | Family Chart |
Last Modified |
21 Jul 2017 |
-
Notes |
- "Bittereinder" wat as burger saam met genl. de Wet en genl. Prinsloo in die Tweede Vryheidsoorlog, of Anglo-Boere Oorlog gedurende 1899 tot 1902 gedien het. Hy staan ook bekend as Hans Brightman.
Boer op die plaas De Brug, ongeveer 50km suid-oos van Bethlehem op die ou Watervalpad. Sy beroep word ook aangedui as kontrakteur op sy vrou se sterfkennis.
Op sy vrou se sterfkennis word sy van gespel as Blignaut, maar op 'n manuskrip, "Die Bittereinder", wat deur sy seun Johannes Gerhardus Brummer Blignault geskryf oor Johannes Gerhardus Snr se wedervaringe in die ABO, word dit gespel as Blignault.
|
-
Sources |
- [S15] VAB Sterfkennis, N299.
Moeder se sterfkennis
- [S97] J H Redelinghuys, Die Afrikaner Familieboek - Personalia 1955, 20.
- [S98] Johannes Gerhardus Brummer Blignault, Die Bittereinder.
- [S2] VAB Sterfkennis, 23680.
Vrou se sterfkennis
- [S2] VAB Sterfkennis, B4275.
Vader se sterfkennis
- [S2] VAB Sterfkennis, 2443/93.
Seun Hendrik Lodewyk
- [S2] VAB Sterfkennis, 1444/95.
Vrou
|
|
|
|