Genealogy Pages
 Blignaut Family

Print Bookmark

Catharina of Catrijn de Groote, van Palikatte (Pulicat), Indië

Female 1631 - 1683  (52 years)


Personal Information    |    Notes    |    All

  • Name Catharina of Catrijn de Groote  
    Suffix van Palikatte (Pulicat), Indië 
    Birth 1631 
    Gender Female 
    _UID 2DC4901354EED41198970000E87852C66281 
    Death 1683 
    Person ID I3254  Blignaut Family
    Last Modified 25 Nov 2012 

    Family 1 Pieter Everaerts, van Bruijsaert 
    Marriage NOT MARRIED 
    _UID A959D99215E416439966BF54CCBE66E0A1D4 
    Family ID F10283  Group Sheet  |  Family Chart
    Last Modified 21 Jul 2017 

    Family 2 Christoffel Schneider 
    Marriage NOT MARRIED 
    _UID 63BA901354EED41198970000E87852C68E4B 
    Children 
     1. Christoffel Snyman,   c. 9 Mar 1669, Kaap Find all individuals with events at this locationd. 1706 (Age ~ 36 years)
    Family ID F1451  Group Sheet  |  Family Chart
    Last Modified 21 Jul 2017 

    Family 3 Anthony, van Bengale 
    Marriage 20 Dec 1671  Kaapstad Find all individuals with events at this location 
    _UID E9B6901354EED41198970000E87852C6106F 
    Family ID F1453  Group Sheet  |  Family Chart
    Last Modified 21 Jul 2017 

  • Notes 
    • 'n slavin van Paliacatta (vernaamste VOC vesting in Bengale - tans bekend as Pulicat, geleë op die walle van die meer van Pulicat op die Coromandel-kus op die Indiese subkontinent). Ook bekend as Catharina van Bengale en Catharina van Paliacatte. In 1656 is sy die slavin van Maria Magdalena (van onbekend) in Batavië (teenwoordige Jakarta in Indonesië). Op 8 Oktober 1656 was sy seksueel aangerand in 'n perdestal by die Fort Rijswijk deur haar minnaar, die slaaf Claes van Malabar. Sy verdedig haarself en slaan hom met 'n leer oor die bekken, as gevolg waarvan sy blaas bars en hy vier dae later sterf. Sy word tot die dood veroordeel om aan 'n paal vasgemaak en verwurg te word, maar Goewerneur-Generaal Joan Maetsuycker begenadig haar en verban haar lewenslank as "bandiet" na die Kaap van Goeie Hoop. Sy arriveer aan die Kaap op 21 Februarie 1657 aan boord van die Prins Willem en werk as wasvrou in die Fort, die eerste slavin aan die Kaap. Sy het twee voorkinders, een by die vaandeldaer en garnisoenhoof Pieter Everaerts van Bruijsaert en een by die soldaat Christoffel Snijder (of Schneider) alias Snijman, van Heidelberg in die Palatinate. Op inststruksies van die Raad van Indië was Groote Catrijn vrygestel en toegelaat om in die huwelik te tree met die vryswarte (mardijker) Antjonij (Jansz) (de Later) van Bengale op 20 Desember 1671. Groote Catrijn, haar eggenoot, haar dogter en kleindogter - met die uitsondering van Christoffel Snijman Jnr - het almal gesterf in 'n gesinstragedie tussen Desember 1682 en Februarie 1683. Anthonij Jansz van Bengale se aansienlike boedel het vir die seun se opvoeding gesorg, asmede 'n aansienlike erflating