Genealogy Pages
 Blignaut Family

Print Bookmark

Christoffel Snyman

Male 1669 - 1706  (~ 36 years)


Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media

Generation: 1

  1. 1.  Christoffel Snyman was born in aan die Kaap; was christened on 9 Mar 1669 in Kaap (son of Christoffel Schneider and Catharina of Catrijn de Groote, van Palikatte (Pulicat), Indië); died in 1706.

    Other Events and Attributes:

    • _UID: 9BC0901354EED41198970000E87852C6CC25

    Notes:

    Christoffel was die tweede voorkind van Groote Catrijn. Sy het met Anthonij van Bengale in die huwelik getree en hy het vir Christoffel aangeneem. Christoffel boer op "Sandvliet" in Groot Drakenstein. Hy koop die plaas Sandvliet in Groot Drakenstein in 1692. Dit bly in besit van sy weduwee, Marguerite de Savoye en haar tweede man Henning Viljoen, totdat dit in 1735 uit haar boedel verkoop word.

    Christoffel married Marguerite-Therese de Savoye in 1689. Marguerite-Therese (daughter of Jacques de Savoye, van Ath, Frankryk and Marie-Madeleine la Clercq, van Doornik in Flaandere) was born in 1671; died in 1735. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. Jacobus Christoffel Snyman was christened on 10 Dec 1690 in Stellenbosch; died in CHILD.
    2. Catharina Snyman was christened on 27 Jan 1692.
    3. Maria Magdalena Snyman was christened on 9 Aug 1693.
    4. Christina Snyman was born in 1695; was christened on 22 Jul 1695; died in 1724.
    5. Elsie Snyman was christened on 1 Aug 1697.
    6. Johanna Snyman was christened on 25 Oct 1699.
    7. Philippus Snyman was christened on 24 Jul 1701; died about 1734.
    8. Susanna Snyman was christened on 28 Oct 1703.
    9. Elisabeth Snyman was christened on 21 Mar 1706; died on 18 Mar 1758.

Generation: 2

  1. 2.  Christoffel Schneider

    Other Events and Attributes:

    • _UID: 2EC4901354EED41198970000E87852C66391

    Notes:

    Verban na Robbeneiland omrede sy buite egtelike verhouding met Catharina Opklim.

    Christoffel married Catharina of Catrijn de Groote, van Palikatte (Pulicat), Indië in NOT MARRIED. Catharina was born in 1631; died in 1683. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Catharina of Catrijn de Groote, van Palikatte (Pulicat), Indië was born in 1631; died in 1683.

    Other Events and Attributes:

    • _UID: 2DC4901354EED41198970000E87852C66281

    Notes:

    'n slavin van Paliacatta (vernaamste VOC vesting in Bengale - tans bekend as Pulicat, geleë op die walle van die meer van Pulicat op die Coromandel-kus op die Indiese subkontinent). Ook bekend as Catharina van Bengale en Catharina van Paliacatte. In 1656 is sy die slavin van Maria Magdalena (van onbekend) in Batavië (teenwoordige Jakarta in Indonesië). Op 8 Oktober 1656 was sy seksueel aangerand in 'n perdestal by die Fort Rijswijk deur haar minnaar, die slaaf Claes van Malabar. Sy verdedig haarself en slaan hom met 'n leer oor die bekken, as gevolg waarvan sy blaas bars en hy vier dae later sterf. Sy word tot die dood veroordeel om aan 'n paal vasgemaak en verwurg te word, maar Goewerneur-Generaal Joan Maetsuycker begenadig haar en verban haar lewenslank as "bandiet" na die Kaap van Goeie Hoop. Sy arriveer aan die Kaap op 21 Februarie 1657 aan boord van die Prins Willem en werk as wasvrou in die Fort, die eerste slavin aan die Kaap. Sy het twee voorkinders, een by die vaandeldaer en garnisoenhoof Pieter Everaerts van Bruijsaert en een by die soldaat Christoffel Snijder (of Schneider) alias Snijman, van Heidelberg in die Palatinate. Op inststruksies van die Raad van Indië was Groote Catrijn vrygestel en toegelaat om in die huwelik te tree met die vryswarte (mardijker) Antjonij (Jansz) (de Later) van Bengale op 20 Desember 1671. Groote Catrijn, haar eggenoot, haar dogter en kleindogter - met die uitsondering van Christoffel Snijman Jnr - het almal gesterf in 'n gesinstragedie tussen Desember 1682 en Februarie 1683. Anthonij Jansz van Bengale se aansienlike boedel het vir die seun se opvoeding gesorg, asmede 'n aansienlike erflating

    Children:
    1. 1. Christoffel Snyman was born in aan die Kaap; was christened on 9 Mar 1669 in Kaap; died in 1706.