Hy is van Molshelm, Elsas, Duitsland. Hy is 'n assistent in 1793 maar hy tree in 1794 uit weens siekte. Hy woon in beide Plettenbergbaai en die Paarl. Hy verrig verskeie dienste in die onderwys en is in 1819 skoolhoof van die Lutherse gemeenskap in Kaapstad.