Genealogy Pages
 Blignaut Family

Print Bookmark

Andre (Andries) Gouws, (Gaucher, Gauch)

Male - 1698


Personal Information    |    Notes    |    All

  • Name Andre (Andries) Gouws 
    Suffix (Gaucher, Gauch) 
    Birth Tarnrivier, Cevennes, Lanquedoc, FR Find all individuals with events at this location 
    Gender Male 
    _UID 93C0901354EED41198970000E87852C6C4A5 
    Death 26 Feb 1698 
    Person ID I2332  Blignaut Family
    Last Modified 5 Sep 2003 

    Family 1 Jacqueline Decre, van Bourgogne   d. Abt 1690 
    Marriage 13 Jan 1683  Celigny naby Geneve Find all individuals with events at this location 
    _UID 27B7901354EED41198970000E87852C64F5E 
    Children 
     1. Estienne (Steven) Gouws,   b. 1684, Geneve Find all individuals with events at this locationd. 1755, Kaap Find all individuals with events at this location (Age 71 years)
     2. Marie Gouws,   b. 1690   d. Abt 1690 (Age 0 years)
    Family ID F1445  Group Sheet  |  Family Chart
    Last Modified 21 Jul 2017 

    Family 2 Jannetje (Jeanne, Johanna) de Klerk, (de Clerq) van Nederland 
    Marriage 19 Aug 1691 
    _UID DDB6901354EED41198970000E87852C604AF 
    Children 
     1. Pieter Gouws,   b. 1693
     2. Sara Gouws, (Gous),   b. 1694   d. 1723 (Age 29 years)
     3. Jannetje (Jeanne, Johanna) Gouws,   c. 25 Sep 1695, Drakenstein Find all individuals with events at this locationd. CHILD
     4. Andries Gouws,   b. Jan 1698   d. 1734 (Age ~ 35 years)
    Family ID F1170  Group Sheet  |  Family Chart
    Last Modified 21 Jul 2017 

  • Notes 
    • Grofsmid van beroep. Het na Geneve uit Frankryk gevlug nog voor die Edik van Nantes opo 22 Oktober 1685 herroep is. Hy is in Geneve met 'n mede vlugteling Jacqueline Decre getroud. Hulle seun Etienne is in Geneve gebore. Later het hulle na Amsterdam verhuis waar hulle dogter Marie gebore is. Hulle het van daar met die skip Spierdijk na die Kaap vetrek. Jacqueline en Marie is tydens die reis oorlede en hy en sy seun het alleen in die Kaap aangekom. Hy is vier jaar na sy aankoms met Jannetjie de Klerk getroud.
      Het 'n sukkelbestaan gevoer op sy plaas in Drakenstein en moes telkemale sy mede burgers dagvaar om voor die heemrade te verskyn.
      Hy is op die nag van 26 Februarie 1698 onder baie geheimsinnige omstandigdhere dood. Hy was na buite om perde te verwilder. 'n Rukkie later het sy slaaf Claas na buite gegaan en hom onder 'n kersieboom gevind. Daar was diep wonde aan sy kop en hy het later dieselfde nag daaraan beswyk.
      Die Raad van Justisie het wel vermoed dat Andries vermoor is maar hulle kom geen bewyse kry nie.
      Die slaaf Claas het, nadat hy deur Pieter Bekker geslaan is, aan die landdros gese dat Pieter Bekker vir Andries vermoor het, maar dit kon nooit bewys word nie.
      Pieter Bekker is later met die weduwee Jannetjie getroud.