|
|
Genealogy Pages
Blignaut Family
|
|
|
1637 - 1704 (67 years)
-
Name |
Jan Janse Van Eeden |
Suffix |
van Duitsland |
Birth |
1637 |
Gender |
Male |
_UID |
0E54F7437A49D8479BC717E8A091C47F5314 |
Death |
1704 |
Person ID |
I7499 |
Blignaut Family |
Last Modified |
4 Sep 2003 |
-
Notes |
- Van Oldenburg, Duitsland. Ook bekend as Jan van Oldenburg. Hy kom in 1662 as "onderscheepskorporaal" in die Kaap aan. In 1682 vestig hy hom op "Krommerivier" by Stellenbosch as smid en boer. Vryburger van Stellenbosch in 1688. Hy word amptelik die eerste eienaar van Krommerivier in 1692 na die aankoms van die eerste landmeter, ene Mostert. Hy maak 'n gesamentlike testament as Jan Jantz. Sy boedel gedateer 26 Mei 1702 dui aan dat hy 'n suksesvolle boer was.
|
-
Sources |
- [S9] ~PEGIS Databasis, 972.
M1080; MOOC
|
|
|
|
|